Riebeek Olyfdans

DIRKIEG PRODUKSIES Bied Aan:

RIEBEEK OLYFDANS met LIANIE MAY & DJ Dirkie
Datum: 3 Mei 2019
Plek: Allesverloren, Riebeek-Wes
Tyd: 19h30 (Deure Open 18h30)
(Daar sal Kaartjies by die Deure ook wees)
Koste: R150pp
Skoolkinders R100pp
Voorskool Gratis

(Kontantkroeg & Kosverkope deur Allesverloren)

Navrae & Kaartjie Besprekings:
Dirkie Gildenhuys 082 415 8000 / dirkiegproduksies@gmail.com
Kaartjies ook Beskikbaar by Allesverloren & Pick ‘n Pay Riebeek-Wes
Juanita Malan 082 785 5542

Slegs 300 Kaartjies Beskikbaar!

“Kom Dans die Olyffees in!”

leave your comment


Your email address will not be published. Required fields are marked *